Oewerfees 2016 - Prieska

Tuesday, 22 March 2016

Item details

City: Prieska, Northern Cape
Offer type: Sell

Contacts

Contact name Leandri
Phone 0725773713

Item description

In 2012 het ons vir die eerste keer 'n Oewerfees gehou, en dit was 'n reuse sukses Die Oewerfees vind 4 EN 5 November 2016 op die Oewer van die Oranjerivier plaas op die Jeugkamp. Die Feesterrein is so 15 km uit op die Douglas pad. 'N lieflike terrein met heerlike grasperk en meer as genoeg koelteplek! Die fees is net 'n geleentheid vir almal in die omgewing om hulself te kom geniet., want HIERS ALS LEKKE
n Lekker egte Bo-Karoo Kuier op die oewer van die Oranje soos net die Prieskaners kan!